Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 20:00 en 08:00.
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankoms vir buiteseisoen en 1 maand vir hoogseisoen via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Dit sal op die 7de en 21ste dag van elke maand afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum terug betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is op weeksdae teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Gaste moet asb. die eenheid in dieselfde toestand los as wat hulle dit gekry het.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang