La Fontaine Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 550 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
La Fontaine is 'n luukse wegbreekplek - ideaal vir ontspanning, 'n gholf-vakansie, romantiese wegbreek of 'n walviskyk-vakansie in Hermanus. La Fontaine is nie 'n hotel nie, dit bied aan gaste 'n tuiste weg van die huis met 'n warm, verwelkomende atmosfeer met al die gerief wat jy nodig het om rustig jou batterye te herlaai.
Die gastehuis het 'n ryk geskiedenis en dit is een van die oudste geboue in Hermanus. Dit is op 'n erf geleë wat bekend is vir sy prima walvis-kyk ligging. Dis reg oorkant die varswaterbron waarom die oorspronklike dorpie Hermanus gevestig is. By La Fontaine sal jy bederf word met gemak en luuksheid, terwyl die wonderskone uitsigte en die geluid van die see jou omring.
Ons 5 en suite-slaapkamers is elk individueel versier en het verskillende groottes en tariewe. Verder bied ons 'n smullekker ontbyt-spyskaart wat op die stoep genuttig kan word terwyl jy panoramiese uitsigte op die baai geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 33 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom