3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Koedoe Crescent, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
La Fontein Gastehuis bied selfsorgverblyf in die hartjie van La Provance in Bethlehem.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie wat op versoek beskikbaar is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Dihlabeng Mall 2,3 km ver, terwyl Bethlehem Museum 2,5 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Koedoe Crescent, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink La Fontein Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Koedoe Crescent, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang