Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gracia B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir La Gracia B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Gracia word aanbeveel.

Ons was hartlik ontvang deur Jacky. Sy het ons dadelik laat tuis laat voel. Maria, Rodney en Landy het ook opgedaag en hulle sprankelende geaardhede het ons verder tuis laat voel. Die akkommodasie was netjies en gerieflik. Baie dankie Rodney, vir 'n heerlike ontbyt. Die akkommodasie en perseel is rolstoelvriendelik en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

La Gracia B&B
Janine M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Gesin met tieners

Aangename ervaring, absoluut netjies - puik ontbyt - beste gasheer en gasvrou.

Verblyf was uitstekend - Rodney en Maria is absoluut die beste gasheer en gasvrou werd. 100% vir netheid (met dank aan Jacky). Maak asb. seker om vir ontbyt die omelette te bestel (een van die beste omelette wat ek nog gehad het). Absoluut waarde vir geld - ons as gesin het 'n aangename ondervinding gehad - Baie Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Lekke gebly.

Dit was ongelooflik lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Poleen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poleen J

Ek kon enige tyd die eienaar in kry as ons onseker was oor enigiets. Ontvangs-.

Fantasties! Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Poleen Jonkers. Dit help ons om te verbeter op wat ons doen.

La Gracia B&B
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en.

Ons het lekker geslaap en die kos wat ons ontvang het, was vriendelik. Ek sal die slaapplek aanbeveel vir mense wat nie kuier en drink nie. Die reëls is jy mag nie drink en kuier daar nie. Daar is ook nie 'n kragopwekker nie, so dit is nie lekker nie, want die krag het drie keer per dag afgegaan. Ek beveel aan dat hulle 'n kragopwekker kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Francois. Ek is jammer dat jy gevoel het dat julle nie kon kuier nie, want ons het al baie gaste gehad wat lekker gekuier en gebraai het. Ons werk daaraan om of sonkrag of 'n opwekker te laat instaleer in die nuwe jaar. Hoop om julle weer te ontvang.

La Gracia B&B
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap stop.

Uitstekende ontvangs, skoon en uiters netjiese akkommodasie, rustig en veilig. Jammer ons kon nie ontbyt geniet nie, ons moes vroeg ry. Jacky, baie dankie vir al jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Bou so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige verbyf met goeie sekuriteit.

Was baie vriendelik ontvang deur Jackie en eienaars, Rodney en Maria. Pragtige plek, met alles beskikbaar. Netjies en skoon. Heerlike warm ontbyt gekry wat ingesluit was by prys, min oornagplekke in dieselfde prysklas bied dit aan. Rodney en Maria en Jackie, baie dankie vir jul gasvryheid, ons het so lekker gesels en gekuier, julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jv D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendelike diens.

Kamer 2 beknop met geen sitplek behalwe op bed. Plastiekstoele ingedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek neem aan kamer 3 is wat u na verwys want kamer 2 het n sit bank in. Ons sal werk maak om stoele in die kamer te sit so wanneer u weer kom sal daar stoele in wees. Sien uit om u weer te sien.

La Gracia B&B
Chrissie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Rodney het moeite gedoen om ons te kom ontmoet, al was ons bietjie laat. Baie lekker ontbyt en almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer, ons sien uit om julle weer te ontvang.

La Gracia B&B
Cornelis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant one night stay at this very good establishment. The owners were very helpful and friendly. Service was good and breakfast was outstanding.

Would recommend this establishment to anyone looking for somewhere to stay in Vanrhynsdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Thank you for staying with us and we're looking forward seeing you again soon.

La Gracia B&B
Sonja N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike, gasvrye ervaring.

Verwelkom met sms voor ons arriveer. Persoonlike warm ontvangs. Heerlike geselskap. Goeie ontbyt, hoor persoonlike voorkeure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap, ons sien uit om julle weer te sien.

La Gracia B&B
Lora O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lora O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie netjies.

Eienaar het ons baie beīndruk met aankoms. Baie vriendelik en behulpsaam en verblyf was baie netjies. Ontbyt was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Dankie dat u La Garcia gekies het om by te bly. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

La Gracia B&B
Christo P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, fantastiese gasheer/vrou, baie netjies.

Rodnet, Maria en Jackie is fantastiese gasheer/vroue, doen baie moeite vir gaste. Baie netjies, veilig, voel tuis. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie dat u La Gracia gekies het vir verblyf. ons sien uit om u weer te ontvang.

La Gracia B&B
Lilburne C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilburne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Rodney en sy vrou is 'n inspirasie. Verblyf was fantasties en baie lewenslesse geleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie vir die review ons sien uit na julle volgende besoek.

La Gracia B&B
Marie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, netjiese plek en warm verwelkoming en masterchef-ontbyt gekry. Sal weer hul besoek en sal dit sterk aanbeveel.

Rodney en Maria en Jacky was vriendelik en hierdie plek was bo ons verwagting en sal dit sterk aanbeveel en weer en weer besoek. Hierdie mense is dierbaar en opreg. Gaan uit hul pad om alles vir ons gerieflik te maak. Onse mense hierdie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie Marie. Dit was so so lekker om julle te huisves. Ons strewe daarna om elke gas te laat tuis voel en as vriende uitmekaar gaan.

La Gracia B&B
Bill S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lewensveranderende ervaring.

Kyk met ander oë na ons medemens. Rodney, Maria en Jackie uitstekende gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Oom Bill baie dankie, dit was goed om julle tot diens te wees. Dit het gevoel soos familie wat kom kuier het. Tot volgende keer. Team LA Gracia

La Gracia B&B
Janine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Baie netjiese, veilige slaapplek.

Vriendelike, goeie diens met 'n heerlike omelet as bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Baie dankie Janine. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon hê.

La Gracia B&B
Rut L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Die beste gasheer in die wêreld. Ons het wonderlik gebly.

Die plekkie is wonderlik ingerig vir selfs mense in rolstoele. Ons het een groot fees gehad tydens ons blomme toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Dankie Rut, dit was lekker om julle by LA Gracia BnB te hê.

La Gracia B&B
Karen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, geslaap en beste ontbyt ooit.

Wonderlike mense ontmoet. Ek sal definitief weer daar bly. Baie netjies en gemaklik. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Gracia B&B se terugvoer

Dit was lekker om julle by ons te hê, en ons kyk uit vir julle volgende besoek.

La Gracia B&B
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa01e0f172989a641e042956e59a9fc82e92059898674bd054ff3352e27c413ddb9616c9009825e181580a8d0df7438ad323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Mimosa Street Maskamsig 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.596905 18.748533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem