Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 10 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartbeesstraat 2573, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 190R1 752 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Kruger Lifestyle Lodge is in Marlothpark, 'n safari-wildreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Die lodge is weggesteek in die pragtige Bosveld en het dekke wat rondom die bestaande Maroelaboom en ander Bosveldbome gebou is. Die bos-chalets word deur wandelpaaie verbind.
Verblyf is in 4 luukse bos-chalets, 2 luukse kamers en 'n standaard-dubbelkamer beskikbaar. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die lodge beskik oor 'n privaat restaurant, 2 natuurlike rotsswembaddens en 'n kaggelarea vir koue aande. Gratis WiFi is beskikbaar by die lodge.
Die lodge spesialiseer in Groot 5- en Krugerwildtuin-ervarings wat gaste kan geniet. Marlothpark is die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild- en voëllewe, waaronder sebras, kameelperde, koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, bosbokke en vlakvarke. Na 'n besoek aan die Krugerwildtuin, kan gaste ontspan en die sonsondergang geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie langs die randvloeiplonspoele drink, of 'n buitestort onder die Afrika-lug geniet om af te koel. La Kruger Lifestyle Lodge bied uitstekende geriewe en uitsonderlike diens, en is 'n ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of langer verblyf om die omgewing te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hartbeesstraat 2573, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink La Kruger Lifestyle Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartbeesstraat 2573, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom