+34
Gastehuis in Colesberg

La La Dathel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker geslaap. Netjies en heerlike beskuit. Baie netjies. Lekker beskuit en graanvlokkies. Stapafstand van restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Value for money. Lekker gebly, gasheer het moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivana V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent, clean and lovely. Fantastic! The place was immaculate - the most clean place I have stayed at. The sheets were crispy and white and the little touches were great (corn flakes, rusks and enough milk). Thank you for a fantastic stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Very good overnight stop. Very neat. Excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker geslaap, dankie! Heerlike beddens, goed ingerig, netjies en skoon, en vriendelike gasvrou. Goed geleë, naby 'n restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties. Thelma is 'n diamant en raakvatter. Groot waardering vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Sal weer daar oornag. Lekker warm geslaap in die koue. Baie lekker gebly. Cosy en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda O
1 nag
4.8
Jun 2026

Gerieflike oornag geriewe. Baie netjies en skoon. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Ek het 2 hondjies saam my gehad en alles het goed verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
1 nag
4.4
Jan 2026

Rustige hawe na 'n lang dag. Restaurant loopafstand. Veilige en skoon verblyf. Alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2026

Baie aangename verblyf en skoon en netjies. Baie rustige en stil area, baie gemaklik en skoon. Dit is warm atmosfeer, met nodige toebehore, ketel, tv, en wifi was n plus punt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ugD4RgE9KNJZgPEurviSlaYtDerfOygzowyd9kido0yI3BiU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang