+34

La La Dathel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Dathel is in Colesberg geleë en is die ideale oornagplek vir reis tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is binne maklike bereik van die N1-snelweg, sowel as die talle winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesburg bied.

Die verblyf bestaan uit 6 kamers om van te kies, almal kamers met hul eie privaat ingange, wat privaatheid en 'n goeie nagrus bied. Die kamers het almal skoon beddegoed en handdoeke en gemaklike matrasse.

Alle kamers is selfsorg met hul eie kombuis, volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, waaiers in sommige kamers en gratis WiFi. Tee, koffie, beskuit en ontbytpap is in elke kamer beskikbaar.

Daar is veilige parkering agter die elektriese hekke om gaste gemoedsrus te gee tydens hul verblyf.

La La Dathel is kindervriendelik sowel as troeteldiervriendelik, alhoewel slegs klein hondjies met goeie maniere toegelaat word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Lekker oorslaap plek. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en rustig. Lekkerste beskuit saam met koffie vir ontbyt. Slaap oor, moenie ...
Sien meer
Nov 2025
Steven James W
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerigte, veilige verblyf. Dit was een van die beste oornagakkommodasie wat ons nog gehad het. Sal beslis weer daar bly.
Nov 2025
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Hulpvaardig, gasvry en puik diens. Baie dankie, heerlik gebly.
Nov 2025
Liane C
5.0
Rustig na 'n lang reis. Baie lekker gebly. Plek is skoon en netjies - beste bed en beddegoed ooit! Heerlike eetplek net af in die pad. Sal weer en wee...
Sien meer
Okt 2025
Hanlie V
5.0
Die beste oornagverblyf in die Noord-Kaap! Hierdie juweel in die Colesberg is beslis in die top drie gunsteling oornagplekke in Suid-Afrika vir my! Ek...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink La La Dathel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ugD4RgE9KNJZgPEurviSlaYtDerfOygzowyd9kido0yI3BiU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang