La La Nathi Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La La Nathi Guesthouse is 'n selfsorg-gastehuis in privaat besit. Dis in Leisure Bay, net noord van Port Edward, geleë. Leisure Bay het een van die skilderagtigste strande in KwaZulu-Natal en is naby die Wild Coast Hotel, Casino en gholfbaan. San Lameer en South Broom is net 'n entjie se ry ver.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Die hoofhuis het 4 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 12 gaste. Die ander 2 eenhede het slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenhede kan afsonderlik of as 'n geheel met 6 slaapkamers bespreek word. Al die slaapkamers het TV's en plafonwaaiers.

La La Nathi Guesthouse bied die ideale wegbreek vir familie vriende. Die eenhede is goed toegerus vir selfsorg en word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae. Dit is baie netjies en word goed onderhou.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La La Nathi Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false