La Luce 18
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manabastrandweg 4, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Luce 18 is 'n selfsorgwoonstel in die La Luce-kompleks aan die Suidkus. Dit bied 'n pragtige uitsig oor Manabastrand wat ideaal is vir swem, branderplankry of lyfplankry.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank het genoeg sitplek vir gaste om maaltye by te nuttig. Die ruim leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Skuifdeur lei na 'n balkon met stoepmeubels vanwaar gaste die pragtige uitsig oor die see en oor die onderste swembad kan bewonder.
Gaste het toegang tot al die geriewe in die kompleks, insluitend die toegeboude, gemeenskaplike swembad en die gemeenskaplike braai-area. Dit is dus perfek as 'n gesinsvakansiebestemming. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by La Luce 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Manabastrandweg 4, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Luce 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manabastrandweg 4, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom