+36
Selfsorg in Langebaan

La Maison

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 11 Jan 2026.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1049 Schapejacht Circle, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Maison is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Golf Estate in die hartjie van Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie landgoed baie geriewe en aktiwiteite het en net 'n entjie van die strand af is.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié eetarea deel 'n kaggel met die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met DStv het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 351

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1049 Schapejacht Circle, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 388
15% AF
R 5 388 R 4 580
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 388
15% AF
R 5 388 R 4 580
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 388
15% AF
R 5 388 R 4 580
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1049 Schapejacht Circle, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78be87fb1f7e479a9b2520a12fec1c3a2159480864ddb3be70d399790d331aa0242bf5dac5c3081bf84836d72a379aa8302?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 388 nouVanaf R4 580 per nag (plek vir 6) 1049 Schapejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.070895844347 18.047883935721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang