11 gaste
6 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Maison At Happy Valley is 'n historiese herehuis in die Happy Valley-gastelodge in die hartjie van die Franschhoek-wynlande.
Die huis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 2 ekstra slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Een van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die sesde slaapkamer 1 enkelbed het. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n braai-area met uitsigte oor die welige tuine. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Vir diegene wat wil verken, is die Franschhoekrivier en Bergrivier albei binne stapafstand vanaf die verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink La Maison At Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang