LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Hoog-En-Droog

La Maison On Main Self-catering



6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 110A Main Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

La Maison On Main Selfsorg is 'n versteekte juweel in die historiese hart van die Paarl. Elke meubel- en dekoritem is met die hand uitgesoek en vul die ruimte met 'n narratief wat oor generasies strek. Die villa dateer uit die 1900's met sagte meubels in warm, natuurlike kleure, en vertoon helder plaaslike kunswerke. Die villa is ook in die Hoofweg van die Paarl en stapafstand van restaurante en winkels af.

Die villa op die grondverdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die gesinsbadkamer het 'n instapstort, bad, dubbelwasbak en toilet. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet in die gang naby die swembad.

Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond en ander toebehore vir selfsorgdoeleindes toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging in die slaapkamers, 'n binne-eetarea, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en WiFi in.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kaggel en lei na die agterplaas wat spog met 'n 8-meter swembad en sonstoele met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ané K
1 nag
5.0
Aug 2025

Clean, beautiful, perfect location. Fabulous! That's the only way to describe the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie skoon en netjiese verblyf, met pragtige fasiliteite. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorretta
La Maison On Main Self-catering
Not sure how we missed this review but wanted to take the time to say thank you for the all-round 5 stars. Would love to host you all again.

Marian J
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

La Maison is a beautiful house in a central area to tour the winelands. We stayed at La Maison for 5 weeks and now have booked to come back next year. The house has been decorated to perfection, the pool is lovely but not easy to get in and out of. the kitchen was great but be warned no dishwasher. The young lady who cleaned weekly was charming and very thorough. Our favourite room was the sunroom which is a wonderful place to relax, read and chill what more could you want?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorretta
La Maison On Main Self-catering
Morning Marian Thank you for your honest review. We loved having you both with us and can't wait to welcome you back in January 2024 for another 2 months. The La Maison On Main Family.

Renata M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Akkommodasie vir 'n fietstoer in die Paarl. Ons was in die Paarl vir 'n fietstoer. Die akkommodasie is van hoogstaande gehalte, perfek, skoon en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorretta
La Maison On Main Self-catering
Dear Renata & Group, We are so happy that you could stay with us during your cycle tour and looking forward to hosting you next year again. Lorretta Alley Owner La Maison On Main


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink La Maison On Main Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 15 Dec 2025 to 13 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 15 Dec 2025 to 13 Jan 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00

Rook en vape is binnenshuis verbode.
Gaste mag slegs in die binnehof rook.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Partytjies, ander funksies en ander gaste wat nie bespreek het nie, word nie toegelaat nie.
Let asb. dat alle gaste wat nie by bogenoemde reëls hou nie, gevra sal word om die huis sonder 'n terugbetaling te verlaat.
'n Skoonmaakdiens kan tussen 09:00 en 12:00 teen 'n ekstra koste bespreek word.
Daar is 2 wasserye minder as 3 km ver en hulle besonderhede kan op vesoek voorsien word. Nettie se wasgoedopteldiens kan ook gereël word.
'n Lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kinders moet te alle tye onder volwasse toesig wees.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R11 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R11 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

110A Main Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7e4d655c5349a0f2866c60849f66e2295794f62f69c1d67b374e30bb14fbf728e35100149f14b6c92e72342b7d913cfb56a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 110A Main Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.748471123788 18.961743241734
Soek in 'n groter streek