Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis en sal binne 7 werksdae na jou vertrek terugbetaal word, mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as wat dit met aankoms ontvang is. Rapporteer asb. enige afwykings of skade in die eenheid binne 12 werksure by ons kantoor.
Rook is binnenshuis verbode en verontagsaming van hierdie reël kan tot die verbeuring van jou deposito lei om die skoonmaakkoste van gordyne, matte en meubels te dek.
Sou ons vind dat daar meer gaste in die eenheid bly as wat ons aangehaal het of dat die getal die totale toegelate kapasiteit oorskry sal die deposito verbeur word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bring asb.f jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saam. Gaste kan ook een by die plaaslike verskaffer in Margate huur.
Bring asb. strandhanddoeke saam. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Komplimentêre toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat hierdie 'n selfsorgeenheid is moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. ook om opwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat jy dalk wil gebruik saam te bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 vir jou gereël word, buiten oor naweke en openbare vakansiedae. Dit moet asb. minstens 48 uur vooruit deur ons kantoor bespreek word en moet vooraf aan ons betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. ook kennis dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende spitsseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Post Office-laan, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b0d422c7d6bf4d6288e1edf753e02cefd0fb37d7cac99917b2acd2a2283dc924e24e0447a1a72322fdb54a081431d367a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) Post Office Lane Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.864918586533 30.370933641803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem