Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Perla 10

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie.
Die besprekings-ooreenkoms wat aan gaste gestuur word sodra die deposito betaal is moet ingevul word en voor aankoms teruggestuur word. Sleutels word nie oorhandig sonder die nodige dokumentasie wat aan die Just Property teruggestuur moet word nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die eiendom aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons daarvan onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
Onthou asb. om jou bankbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die uitstaande balans 7 dae voor die inklokdatum in die gasheer se rekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur.
Indien gaste 'n skoonmaakdiens benodig, kan dit vooraf op versoek en teen ekstra koste gereël word. Daar is nie skoonmaakdienste op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swemhanddoeke en badhanddoeke
- DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart
- Skoomaakmiddels en toiletpapier

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 9, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23a64782c250ec695637128d70d119aea291c2d7959208a66ba6d22e6deeb8bdd90c1d544b8dd88da53ada0ae985a37c53df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 5 9 Collison Street Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.852328878764 30.3826779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem