Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir La Pirogue 1
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dana N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dana N
Gesin met tieners

Baie ry.

Die eenheid kort redelike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritz V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritz V
Gesin met tieners

Dit was 'n plesier om hier te kuier.

Die diens van dag een af was uitstekend met Karin. Sy was op die bol met als. Die woonstel is goed geleë en netjies. Skoonpa het in sy (Cinema) gesit en sy TV geniet. Baie dolfyne en walvis gesien. Vrou was in haar noppies, so ook die kinders. Ons het regtig lekker gekuier. Nogmaals dankie aan Karin. Ek gee haar ook 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Pirogue 1 se terugvoer

Goeiemiddag Maritz, baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek. Groete, Karen.

La Pirogue 1
Adel E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adel E
Gesin met tieners

As jy soek vir 'n see uitsig en die gedruis van golwe in jou ore.

Die woonstel is uitstekende ligging. Gemaklik ingerig. Pragtige uitsigte. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Pirogue 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ons hoop om jou weer te sien binnekort.

La Pirogue 1
Nicolene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Gesin met klein kinders

Ons het die vakansie baie geniet ten spyte van 'n paar teleurstellende goed by La Pirogue 1.

Prop247 se bestuur van La Pirogue 1 is nie effektief nie: Toe ons daar aankom het die blinder in die een kamer afgeval en dit was eers 10 dae later reggemaak. Ons kon vir 10 dae glad nie die derde kamer gebruik nie as gevolg daarvan. Die skoonmaakdienste maak nie die braai skoon soos adverteer nie. Die oond is so vuil dis onbruikbaar. Ons moes self die handdoeke was om die suur reuk uit te kry en die plek kort 'n "fumigation" (daar is baie kakkerlakke). Ons het ook aan Prop247 voorgestel dat daar meer borde en koppies aangeskaf word sodat mens nie na elke maaltyd moet skottelgoed was nie (net 6 koppies en 8 borde is te min). Die parkering is baie knap en moeilik om in/uit te kom veral as iemand in die parkering langsaan is, maar dis doenbaar. La Pirogue 1 het baie potensiaal (al die geriewe wat mens nodig het) en is pragtig geleë, maar moet beter onderhou word, anders sal gaste dit nie kan geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Gesin met tieners

Dit was heerlik, alles wat jy nodig het was daar, netjies en skoon.

Parkering by Nr. 1 is 'n bietjie moelik as daar iemand in Nr. 3 ook is maar is moontlik. Is ook nie seker van die alarm gewees nie, die mense wat skoonmaak sit die alarm aan as hulle klaar is en jy weet dan nie dat dit aan is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald S
Gesin met tieners

Vinnige wegbreek, net wat ons gesoek het.

As ek moet kla oor iets, dan is dit die kombuis wat werk kort. Die skottelgoed lappe het nie lekker geruik nie, ons kon dit nie gebruik nie. Ons moes van die potte en panne eers was voor ons dit kon gebruik. Die een pot was vreeslik vuil aan die buite kant. Die gasbraaier is geroes onder en om dit rond te skuif is nogal moeilik. Die parkering is 'n problem, veral as jy 'n groot voertuig het soos ons. Wonderlike uitsig vanaf die stoep, net wat ek gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri S

Baie lekker.

Baie mooi plek. Meubels kan dalk vervang word vir die prys wat mens betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met klein kinders

Super tops akkommodasie met die see op jou voorstoep.

Ons verblyf by La Pirogue 1 was uit die boonste rakke. Die eenheid is asemrowend en het ons wildste verwagting oortref. Alles was skoon en gerieflik en die ruim leefarea en balkonne maak ontspan en rustige kuier moontlik. Die kinders kon op die gras en in die swembad baljaar. Ek kan die eenheid met oorgawe aanbeveel en sal beslis waar 'n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Pirogue 1 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Madelein. Ek is baie bly julle het die ruskans geniet.

La Pirogue 1
Taryn E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansie by die see.

Ons het ons kort rukkie by die see geniet. Die huis is pragtig geleë en reg by die strand. Die uitsig is asemrowend en het elke oggend die sonsopkoms geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Pirogue 1 se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Julle is altyd weer welkom.

La Pirogue 1
Sera B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera B
Saam met vriende

Pragtige plek, wonderlike uitsig, goed toegerus!

Ons het 'n heerlike naweek geniet. Die eenheid is goed geleë, toegerus met alles wat jy nodig het en die uitsig is ongelooflik. Ons het op die stoep gesit en eet terwyl die dolfyne voor ons in die see speel. Die strand is net oorkant die pad en die swemstrand binne loopafstand. Parkering is bietjie knap en ons moes baie versigtig met ons SUV parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Pirogue 1 se terugvoer

Hallo Sera

Baie dankie - ons is bly julle het dit geniet!

La Pirogue 1
Annelien N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien N
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly - die uitsig is fantasties en die woonstel was netjies.

Ons het ons vakansie baie geniet. La Pirogue 1 het n fantasties uitsig en ons het meeste van ons tyd op die balkon spandeer. Die beddens slaap lekker en die woonstel is skoon en netjies. Die winkels is net 12 km ver en die strand is net oorkant die pad. Die woonstel se trappe is bietjie styl - so nie geskik vir iemand wat swaar loop nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M
Saam met vriende

Pragtige uitsig! Woonstel kort net baie aandag ...

Die woonstel is baie goed geleë met 'n fantastiese uitsig oor die see. Het dolfyne en walvisse gesien vanaf die balkon. Die woonstel self het dringend opknapping en 'n goeie skoonmaak nodig! Handdoeke papierdun en is in 5 dae nie een maal vervang nie. Daar is ook baie steil trappe wat na die slaapkamers lei - nie geskik vir ouer persone of mense met klein kinders nie - 'n feit wat glad nie genoem is nie. Woonstel glad nie so keurig soos op foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Saam met vriende

Netjies en skoon met lieflike uitsigte

La Pirogue No 1 is 'n groot, oop eenheid met goeie beligging en baie vensters om die uitsigte te beskou. Ons het heerlik gebly in die veilige eenheid met alle geriewe wat mens moontlik nodig kan he. Die leefarea is bo en die slaapkamers en badkamers wat onder is maak dit n heerlike plek indien sekere gaste wil slaap en die ander verder wil kuier. Die tuin was ook heerlik vir die kinders om bietjie te kan speel terwyl ons gebraai het. Ek sou dit nie aanbeveel vir ouer mense met die trappe nie. Die eenheid is modern en baie gemaklik. In die oggende kon ons dolfyne sien speel in die golwe wat 'n wonderlike ervaring was. Die strand is loopafstand weg, en die swemstrand nie veel verder nie (ons het die stappie geniet).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molly M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Molly M
Saam met vriende

Redelik.

Die woonstel het werklik 'n pragtige uitsig op die see. Ek sal glad nie aanbeveel dat iemand wat swaar loop dit oorweeg nie aangesien dit nogal 'n redelike styl oprit van die straat na die woonstel kompleks is indien jy strand toe wil loop en nie elke keer 'n voertuig gebruik om strand toe te gaan nie. Die woonstel self het ook 'n hele paar trappies (ek dink so min of meer 12 as ek reg onthou) wat van die onderste vlak waar die slaapkamers is na die leefarea en kombuis toe gaan wat ons gevind het nie vir die ouer persoon wat saam met ons was geskik was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitkyk of die see, veilig, en naby alle geriewe.

Wonderlike verblyf, naby aan geriewe, veilig en 'n fantastiese uitkyk! Plekkie kort dalk net die gebruik van dstv of 'n werkende dvd masjien vir absoluut verveelde kinders op baie koue en reenige dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9b5d6b5ea620774a9e2b9211d75c515e041de0cba955a996f5ce48cf4798f480ae81befd6412b03fbbfd42cfd1416b2e82c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 North Beach Road 53 Westbrook 0001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.586881 31.17373