Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek vir vakansiegangers, sakereisigers en jagters wat die area besoek. Dit is ook die ideale oorstopplek vir moeë reisigers wat na top-vakansiebestemmings soos die Kgalagadi Oorgrenspark, Mabuasehube, Namakwaland, die Rightersveld en die Visrivier-canyon gaan.

Ons het 8 gastekamers elkeen met slaapplek vir 2 gaste, en 9 selfsorg-eenhede elkeen met slaapplek vir 4. Die selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, en privaat ingange. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

La Ringrazio is sentraal geleë in die dorp en is binne stapafstand vanaf Pick 'n Pay en die gewilde restaurante. Ons is op dieselfde roete en binne stapafstand van die bekende natuurlike waterbron, die Kuruman-oog.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 88 resensies vir La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNTNjYjMyLTg5MDgtNDgzNS1iNTY5LWQzNTgyYjJkZmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 24 Frylinck Street PO Box 56 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.462903300345 23.440556824207