Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Roche Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengarry-singel 37, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

La Roche Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die grondverdieping van die eienaar se hoofhuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gaste het ook toegang tot 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Kings-strand is ongeveer 800 m weg, en die woonstel is stapafstand vanaf restaurante en gerieflikheidswinkels. Daar is ook sonkrag wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by La Roche Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir La Roche Stay
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Glengarry-singel 37, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Roche Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengarry-singel 37, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA908946f8e24b7ee559231fc78322a339f72bcf786aed6f04e1993cbca6adbf563077b9b5161489dac67836ad03aaef172a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 37 Glengarry Crescent Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.979470707988 25.640178384061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem