- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Rochelle is 'n meer as 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die sentrum van historiese Wellington.
Die huis bestaan uit 3 en suite-kamers, elk met 'n privaat ingang en individueel versier met antieke meubels, asook lugversorging in elke kamer.
Alle kamers is rookvry en ons versoek gaste om alkohol verantwoordelik te verbruik. Gratis WiFi en TV's is in alle kamers beskikbaar. Daar is 'n kombuisie, mikrogolfoond en yskas in alle kamers.
Ervaar uitsigte oor wingerde, berge en rustigheid vanaf die skaduryke stoep, of ontspan in die groot tuin met plonspoel en baie ruimte.
Die eienaars woon saam met hul honde op die perseel en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.
Wellington is slegs 65 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die huis is slegs 400 m van die CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach-sentrum, verskeie trou-onthaallokale, die plaaslike gholfbaan, Bain's Whiskey en wynlandgoedere.
Wellington is in die hartjie van die Boland geleë en is die ideale plek om die Kaapse Wynlande, die Kaapse metropool, die Weskus, Overberg en Swartland en die skilderagtige omgewing, asook die Bainskloofpas, te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang