La Rochelle Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Rochelle Gastehuis is in Keetmanshoop se middedorp geleë, die ideale oornagplek op pad na Luderitz, Kolmanskop en Suid-Afrika.
Die gastehuis bied ’n keuse van kamers wat dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers het. Die kamers beskik elk oor ’n TV met DStv, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, en WiFi. Sommige eenhede is toegerus vir selfsorg en het elk ’n tweeplaatstofie.
Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die swembad afkoel. Daar is ook veilige parkeerplek.
La Rochelle Gastehuis is slegs ’n kort entjie se stap vanaf ’n restaurant en superette.
Besienswaardighede in die area sluit die Kokerboomwoud, Giants Playground, Berg Brukkaros, die Visrivier-canyon en Ai-Ais in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Annalien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink La Rochelle Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Keetmanshoop Karas Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom