+45

La Serenita @ Migdash

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Magalies Park Resort, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Serenita @ Migdash is 'n gastehuis in Magalies Park en bied pragtige uitsigte oor die Magaliesrivier. Dit bied 'n rustige en ontspannende omgewing, perfek vir gesinne, paartjies en klein groepies wat 'n wegbreek in die natuur soek.

Die eiendom beskik oor drie goed ingerigte eenhede: die Kingfisher Eenslaapkamerwoonstel vir tot 6 gaste, die Executive Loft vir 2 gaste, en die Fish Eagle Tweeslaapkamerwoonstel vir tot 5 gaste. Elke eenheid is ontwerp vir gemak en gerief, met ruim leefareas en pragtige uitsigte.

Gaste kan 'n swembad met buitesitplek, 'n braai-area en toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetarea geniet. Hierdie ruimtes bied 'n ontspanne omgewing om saam te sosialiseer en maaltye te geniet.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer en veilige parkering. La Serenita @ Migdash bied 'n perfekte balans tussen rustigheid, gemak en natuurlike skoonheid vir 'n aangename verblyf in Hartbeespoort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natascha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R560, Magalies Park Resort, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Magalies Park Resort, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b50c81ab7c47191da04ac4db0d93674cb6ae23166a3cda12fee3094d86655a029c27456e8158c434cece33a4463e2f822e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense R560 Magalies Park Resort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759381 27.782043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang