La Siesta
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
-
Vanaf
R500R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis, ideaal geleë in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die eetkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV wat gekoppel is aan 'n MiBox waar gaste kan aanmeld by hul gunsteling stroomplatforms. Gratis DSTV en gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat ons nie 'n stoof het nie.
Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante, winkelsentrums en Sunbet Casino en arena. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang