LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis, ideaal geleë in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die eetkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV wat gekoppel is aan 'n MiBox waar gaste kan aanmeld by hul gunsteling stroomplatforms. Gratis DSTV en gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat ons nie 'n stoof het nie.

Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante, winkelsentrums en Sunbet Casino en arena. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
Kombuisie
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rika B
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en netjies. Baie lekker en rustige plekkie, netjies en baie spasie.
Okt 2026
Justin F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie nice en geen probleme gehad nie. Sal enige dag weer daar gaan bly as ek da...
Sien meer
Sep 2026
Nadia K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf. Perfekte verblyf, so netjies en alles wat jy nodig het. Jannie was so hulpvaardig en ons so tuis laat voel. Sal La Siesta definitief...
Sien meer
Jul 2026
Jeanette D
Saam met vriende
5.0
Nice. Baie lekker gebly, lekker naby Menlyn, SunBet arena.
Jul 2026
Rika M
5.0
Netjiese verblyplek. Veilig gevoel. Ons het baie veilig gevoel en baie lekker geslaap. Ons kan jou met vertroue aanbeveel.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404