Swellendam Akkommodasie by La Sosta Guest House and Restaurant | LekkeSlaap
+22

La Sosta Guest House and Restaurant

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard Konininginkamer
Ontbyt
Standaard Koningkamer
Ontbyt
Standaard 2-enkelbed/koninggrootte-bed
Ontbyt
Luukse Koningkamer
Ontbyt
Luukse 2 enkelbed/koninggrootte-bed
Ontbyt
Belasting en Ekstras

Kinders 0 - 12 jaar betaal R100.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Inkloktyd: na 14:00. Ons ontvang jou graag enige tyd van die dag. Indien jou kamer nog nie gereed is nie, kan jy gerus jou bagasie afgee en solank by die swembad en in gemeenskaplike areas ontspan. Uitkloktyd is 10:00. Fooie vir ekstra gaste mag afhang van die beleid vir elke eenheid. 'n Foto-ID wat deur die regering uitgereik is, word met inklok vereis, asook 'n kredietkaart- of kontantdeposito vir bykomstige uitgawes. Spesiale versoeke is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer jy inklok en mag ekstra fooie beloop. Spesiale versoeke kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

7 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle besprekingsbedrag.
8 - 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito.
22 - 30 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito.

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 145, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZPQdMYz3bgbiPckzQAK5AxUpiDz11XNfi13tRt879hCed0ogsW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 145 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.026946051675 20.433795154095
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za