Glentana Akkommodasie by La Tornyn | LekkeSlaap
+23

La Tornyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Tornyn is 'n ruim woonstel met slaapplek vir 5 gaste in Outeniqua Strand, en is 100 m van die strand af.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die twee kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste kan in die sitkamers ontspan wat 'n TV met DStv en 'n DVD-speler het.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en kyk uit oor die see. Rook is verbode in die woonstel.

Gaste kan op die strand ontspan, of swem en tydens seisoen is lewensredders aan diens. Doendinge in die omgewing sluit vlieërbranderry, walviskyk tussen Julie en Desember, en gholfspeel by Fancourt Gholflandgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by La Tornyn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHeDKSdXk0aWIDAchijf1NfEWcEqCsjDE2FUsyUnK5nN1LJN4Eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) 225 Gleniqua Drive La Tornyn 10 1692 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049944444444 22.288791658812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za