LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Selfsorg in Parkrand

La Vie En Rose

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnathan M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Excellent. Awesome. Friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surieta
La Vie En Rose
Johnathan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te ontvang! Groete, Surieta

Barbara G
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Beyond exceptional. La Vie et Rose is exceptional. It is beautiful and spotlessly clean. Everything has been thought of for a comfortable and luxurious stay. Surieta is an amazing host, so welcoming and friendly. I felt very safe staying at this amazing home. Thank you, Surieta - I will be back soon for another lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantastiese gasvryheid, besondere aandag aan detail en ’n heerlike, gemaklike verblyf. Fantastiese verblyf! Ons is so vriendelik ontvang en het dadelik baie welkom gevoel. Geen moeite is ontsien om ons verblyf aangenaam te maak nie, en die aandag aan detail is regtig besonders. Puik, puik, puik! Ons sal beslis graag weer hier wil bly. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The place is awesome and super clean. Welcoming staff. The place is awesome and super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martella M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voortreflike, top gasvryheid omring deur pragtige tuin. Juweel van 'n gastehuis, rustig en stil, pragtige tuin. Gasvrou loop die ekstra myl om ons te laat tuis voel. Die woonstel is keurig gemeubileer, ten volle toegerus. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surieta
La Vie En Rose
Martella, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet! Julle inspireer! Hoop om julle sommer gou weer te sien!

James K
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Paradise found. Where to begin? Three weeks of bliss. The hosts are perfect. The accommodation exceeded all of our expectations. It is spacious, comfortable, and well maintained. Surrounded by beautiful gardens which are an oasis of tranquility. No review would be complete without a thank you to Eunice for looking after our accommodation and all our washing and ironing. We are already planning our next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maddie R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A delightful, all needs catered for stay. This was such a delightful, comfortable stay. Everything was catered for. One of my best accommodations over the past years yet. Thank you, what a treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surieta
La Vie En Rose
Madeleine, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hoop om julle spoedig weer te sien! Groete, Surieta

Janet C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absoluut manjifiek. Baie besondere en pragtige plek. Die gasvrou was wonderlik en vriendelik, het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anushca C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Beste verblyf in Gauteng! Kan een mens so bederf wees! Die gasheer was absolutely amazing! Ek het elke oomblik geniet en sal vir seker teruggaan. Die heerlikste ontbyt en bederfies, die lekkerste bed waarin ek al ooit geslaap het en 'n tuin reguit uit 'n sprokiesverhaal! Ek kan nie wag om La Vie en Rose weer te geniet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surieta
La Vie En Rose
Anuschca, dankie vir jou positiewe terugvoer! Sal jou graag weer ontvang! Groete, Surieta

Marlize F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Most definitely recommend. Warmest welcome from the host, felt like we were visiting family. The apartment is beautiful! We had all our needs catered for, she even provided electric blankets for the cold weather, super attractive and accommodating. Will most definitely recommend staying here. What is advertised exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surieta
La Vie En Rose
Marlize, thank you for your kind review! Hope to welcome you back soon! Surieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 350
10 % AF
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a12eaffabf0a74080ed6a3fa2e20b6eaba1a39f4b24a5ebfd98c570a61dbd64f7f134e646bb802fdcacdc24303b5606bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Malherbe Street Parkrand 1470 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.248176 28.270316