LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Selfsorg in Parkrand

La Vie En Rose

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

La Vie En Rose is 'n gerieflik gemeubileerde, privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg.

Die eenheid het 'n privaat ingang, en dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en handdoeke word vir gerief voorsien. Ekstra komberse is ook beskikbaar. 'n TV met volledige DStv, WiFi-toegang is beskikbaar, asook 'n lessenaar vir sakereisigers word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar, en die kamer word daagliks skoongemaak. Die kamer het lugversorging.

'n Ten volle toegeruste kombuis en eetarea is ook beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt word bedien en is by die prys ingesluit.

Gaste kan op die stoep ontspan wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Boksburg bied gaste verskeie markte, en hulle kan ook die Le Grange-voëlpark en Hechter-Shulz-museum besoek.

Carnival City is redelik naby aan La Vie en Rose vir diegene wat na vertonings wil gaan en nie wil huis toe ry nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johnathan M
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Awesome. Friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Barbara G
5.0
Beyond exceptional. La Vie et Rose is exceptional. It is beautiful and spotlessly clean. Everything has been thought of for a comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Michael R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gasvryheid, besondere aandag aan detail en ’n heerlike, gemaklike verblyf. Fantastiese verblyf! Ons is so vriendelik ontvang en het dadeli...
Sien meer
Sep 2026
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
The place is awesome and super clean. Welcoming staff. The place is awesome and super clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Martella M
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflike, top gasvryheid omring deur pragtige tuin. Juweel van 'n gastehuis, rustig en stil, pragtige tuin. Gasvrou loop die ekstra myl om ons te ...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
  • Gaste dink La Vie En Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a12eaffabf0a74080ed6a3fa2e20b6eaba1a39f4b24a5ebfd98c570a61dbd64f7f134e646bb802fdcacdc24303b5606bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Malherbe Street Parkrand 1470 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.248176 28.270316