Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Labori

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Labori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Labori
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronnie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie H
Saam met vriende

Definitief waarde vir geld. Ons beplan alweer ons volgende wegbreek Labori toe.

Baie lekker gebly. Woonstel 1 was nou onlangs opgegradeer. Onderhoud word gereeld gedoen op geboue, in tuine en gesamentlike braaigeriewe. Braaiers was daagliks skoongemaak. Goeie beligting regdeur die tuin en rondom die geboue - ons het heeltyd veilig gevoel. Ons kon in die aande na eetplekke loop met die promenade loopgang, of winkels toe - met sekuriteit en ligte buite Labori het ons ook altyd veilig gevoel. WiFi spoed was vinnig en voldoende vir ons gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans-jurgen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans-jurgen K
Gesin met tieners

Great place to stay.

Enjoyed it very much. Very safe. Enjoyed the pool, while we were not allowed to swim in the sea because of Igoli.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

Relaxing and convenient for my family with young kids.

Labori apartments are modern and so clean. Located on the beach, it has its own private walkway to the beach promenade. Coffee, ice-cream, and other vendors, as well as restaurants, are also located within walking distance. This is a great location to be if you are visiting Ballito with kids due to all the safety measures put in place, such as the pool fence and gated access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Gesin met tieners

Was awesome, close to everything.

Was even better than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Labori se terugvoer

Roy
Thanks our pleasure

Labori
Nisaar Ahmed H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisaar Ahmed H
Gesin met klein kinders

Very good.

The stay at Labori was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gadija H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gadija H
Besigheidsreis

Value for money.

Convenient and close to amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met tieners

Greieflike en skoon akkommodasie reg by die see.

Skoon, gerieflik, ruim en super netjiese verblyf by Labori. Met aankoms was ons met vriendelikheid verwelkom en die personeel het ons vergesel na ons woonstel en verduidelik hoe alles werk. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis gehad en dit was gerieflik naby aan die voordeur van die woonstel. Die leefarea loop uit op 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele vir 6 mense - dis heerlik om saans daar te sit. Die kombuis was volledig toegerus en daar was selfs 'n skottelgoedmasjien. Blokkies vir die skottelgoedmasjien was ook verskaf. Die eenhede het gedeeltelike see uisig, maar is skaars 100m van die see af. Wat ons rerig beindruk het was die algehele netheid van die woonstel en die perseel. Die enigste negatiewe aspek is dat die woonstel waarin ons gebly het redelik naby aan die besige straat geleë was met die gevolg dat die straatverkeer soms gepla het, maar andersins was ons verblyf ver bo verwagting. Die foto's op die webtuiste moet beslis opgedateer word aandgesien ons woonstel baie mooier vertoon het as die foto's wat tans op die webtuiste is. Die woonstel en meubels is beslis opgeknap sedert die foto's geneem en geplaas is. Ons sal beslis weer gaan kuier by Labori.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

'n Lekker rus-vakansie.

'n Veilige en rustige woonstel. Ruim vertrekke. Vriendelik ontvang, als binne en buite netjies en skoon. 'n Groot balkon waar ons lekker gekuier het. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Naby die strand, walkway en restaurante. Gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Very pleasant in a beautiful apartment.

The apartment was newly renovated and beautifully furnished. Also included a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Wat 'n oulike plekkie! Alles wat benodig word, was daar. Selfs 'n skottelgoedwasser. Sou baie graag 'n wasmasjien ook wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quina M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quina M
Gesin met klein kinders

Ek sal more teruggaan as ek net meer verlof gehad het.

Waarde vir geld. Naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Labori se terugvoer

Baie, baie dankie.

Labori
Geraldine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S
Gesin met tieners

See-uitsig, gemaklike woonstel-eenheid.

Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig. Die strand is letterlik klipgooi van daar af. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was verras en baie gelukkig dat ons 'n toesluitmotorhuis gehad het. Die woonstel is groot en baie gemaklik. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val C

Had a peaceful and hospitable stay.

Frank, the owner, was very accommodating, friendly. The only thing was that the units were only serviced twice during our stay, which included mopping the floors and changing the towels. Other timeshare accommodation that we've stayed at during Covid have still provided a full service of the units.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs. Elke oomblik tuis gevoel.

Ruim eenhede. Baie vriendelike bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martiens N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens N
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Labori is teen aan 'n baie lekker strand en eet plekke is baie naby. Die woonstel is ruim en skoon en alles baie goed in stand gehou. As ons weer in daardie deel van ons land gaan vakansie hou, sal Labori bo aan ons lys wees van plekke om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Labori se terugvoer

Goeie More Martiens,
Baie dankie vir die wonderlike resensie aan Labori. Ons waardeer dit opreg.
Bly veilig,
Labori Groete

Labori
Elsa A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa A

Lekker

Die een foto op die webtuiste skep die idee dat jy op die stoep kan sit en die see sien wat definitief nie die geval is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Labori se terugvoer

Goeie More Elsa,
Jammer vir jou teleurstelling omtrent die seeuitsig.
Die foto is van nommer ses se stoep geneem wat wel volle seeuitsig het.
Bly veilig,
Labori Groete

Labori
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 54, Labori, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad91ddce67cca094032ee775a0a6b501a56dbd6c03c8a330164335b381c82cfacdfdbe30dab4e45add700f2cb2c80a643b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 54 Compensation Beach Road Labori 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.54055 31.21767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem