Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Listel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie ontspanne! Baie gerieflik, gemaklik en netjies. Bestuur vriendelik en baie akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie vir jou goeie resensie oor Labori, hoop ons sien julle gou weer. groete Labori

Bianca S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Naby die see. Groot eenhede. Gerieflik. Ons het lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie, Bianca. Sien julle volgende keer. Julle is baie aangename gaste.

Tumelo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Love the accommodation, definitely more reasonable than a lot of other accommodation. Stay was lovely, tranquil and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Thank you so very much.

Alice T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ek kan Labori aanbeveel, veral vir 'n familie met kinders. Alles is loopafstand. Sjoe ja, dit was seker die beste vakansie. Die eenheid no 3 sal ons gunsteling bly, want dit is 'n grondvloer eenheid, maar so naby aan die strand en jy kan steeds die see sien en hoor. Die tuinier was baie behulpsaam en 'n vriendelike man. Alles was in tyd gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Goeie more, Alice. Baie dankie vir die mooi resensie, die personeel by Labori waardeer dit opreg. Hoop om jul gou weer te sien.

Gisela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Net vir 4 nagte gebly, maar sal in toekoms, indien moontlik weer hier wil bly. Die woonstel is gerieflik, lekker baie spasie en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Unbelievable, relaxing. We were welcomed by the friendliest manager ever. Our stay was unbelievably comfortable; the photos do not do justice. The place is clean, quiet, and you have everything you need. The cleaning staff are very friendly. Would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie, Marius. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Labori

Ilze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

So lekker gerus. Het ń paar uitdagings gehad, Martie was so hulpvaardig met alles. Heerlik, skoon, netjies, gasvry. Kan beslis vir enige iemand aanbeveel. Naby aan die see, en kon die see sien en hoor uit ons slaapkamer en op stoep. Skottelgoedwasser het baie gehelp om te kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie, was lekker om julle hier by ons te hê, hoop om julle gou weer te sien. Groete

Gerda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gerus, die woonstel was baie gerieflik en groot. Dit was regtig lekker, baie mooi en skoon. Ons sal beslis weer Labori toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê, hoop om julle gou weer te sien. Groete Labori

Ilse S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekkerste vakansie by die see. Ver genoeg van die massas en naby aan die strand. Die blyplek was gesellig en goed toegerus. Die stoep is 'n lekker kuierplek met tafel vir etes in die vars lug. Strand binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete

Ronnie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Definitief waarde vir geld. Ons beplan alweer ons volgende wegbreek Labori toe. Baie lekker gebly. Woonstel 1 was nou onlangs opgegradeer. Onderhoud word gereeld gedoen op geboue, in tuine en gesamentlike braaigeriewe. Braaiers was daagliks skoongemaak. Goeie beligting regdeur die tuin en rondom die geboue - ons het heeltyd veilig gevoel. Ons kon in die aande na eetplekke loop met die promenade loopgang, of winkels toe - met sekuriteit en ligte buite Labori het ons ook altyd veilig gevoel. WiFi spoed was vinnig en voldoende vir ons gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Labori

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Labori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 410
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek

54 Compensation Beach Road, Labori, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5af777fa47781e0daee81ae9eaa3a4780277e2b1fdc89091a9a66f0ac5ea12c8864b2a2f66a252499c4dc6b124d3f4ae93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 54 Compensation Beach Road Labori 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.54055 31.21767
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang