L'abri Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L'abri Lodge is 'n ruim bosveld-lodge met slaapplek vir 16 gaste en is 43 km van Bela-Bela af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers met lugversorging. Daar is 4 kamers op die eerste verdieping en 3 kamers op die grondverdieping. 5 van die slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 3 van die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. 1 van die kamers het 'n dubbelbed en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binne- en buite-eetarea, en die sitarea het 'n TV.

Die huis het 'n speletjieskamer met 'n pylbord en 'n pooltafel. Die huis lei na 2 groot balkonne wat 'n uitsig oor die wild en die omliggende area bied.

Daar is 2 onderdakbraai-areas beskikbaar op die eerste verdieping of die grondverdieping, asook 'n boma met 'n vuurput en braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by L'abri Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L'abri Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 16)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za