Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaDamon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir LaDamon
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Luca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca B

Gemaklik en knus.

Lieflike plekkie vir die aand vir die wat Paarl wil gaan verken. Baie veilig en fantastiese kommunikasie vanaf die gasvrou!

Elizma A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A

Reis vir sport.

La Damon is regtig aan te beveel, sentraal gelëe in die Paarl, rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Die feit dat ons baba hondjie kon saam kuier was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer hier oorbly as ons in die Paarl moet wees.

LaDamon se terugvoer

Dit was n absolute plesier om julle hier by Ladamon te kon he baie dankie.

LaDamon
John Dorys Kimberley-lynette T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Dorys Kimberley-lynette T

Ons was in Paarl vir skolerugby.

Monica is tops, sy is vriendelik en behulpsaam. Perfekte ligging in die hoofstraat en die blyplek was baie gerieflik,. Ek kan LaDamon verseker aanbeveel en sal self weer daar bespreek.

Carlo F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo F

Gemalike plekkie, gerieflik geleë.

Baie vriendelike en akkomoderende gasheer wat 'n oulike plekkie bestuur. Baie gerieflik en goed geleë. 'n Goeie basis vir 'n enkelreisiger of paartjie wie bietjie meer die Paarl wil verken.

LaDamon se terugvoer

Baie dankie, Carlo

LaDamon
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareina J

Ontspannend en in gemak.

Waarde vir geld. Briljante diens. Vriendelike, gasvrye mense. Gaan uit hul pad om jou verblyf spesiaal te maak. Ek beveel hulle aan vir enigiemand wat rustige gasvryheid en vriendelikheid wil geniet in gemak.

LaDamon se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, dit was heerlik om julle hier te he.

LaDamon
Stephan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan J

LaDamon is klein, maar baie skoon en netjies. Dit is baie sentraal geleë in Paarl, en sal dit beslis aanbeveel vir n kort vinnige kuiertjie.

Sien sterre.

Suzan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan S

Aangename verblyf met goeie gasvryheid.

Goeie oorslaapplek om besigheid af te handel. Goeie WiFi en geen load shedding was 'n groot bonus!

Klaas V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas V

Very nice room, but only suitable for one night as there is no space for suitcases.

Door so close to the swimming pool that one can fall into the pool.

Morne I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne I

Fantasies.

Sal defintief weer gou kom, vriendelike diens en fantastiese verblyf.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e258a5e0704ec32761cf018cd255076dd45a4d4929af3a9d41f69b51e5e278810d9f40e90819ed2284a5a7e2ec8f27c56a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 106 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74880416221 18.961814023031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang