Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Serenity

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Kusweg 30, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 240 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lady Serenity is aan die einde van 'n doodloopstraat naby die Kleinmond-hawe met 'n rits restaurante, kroeë en winkels geleë. Die woonbuurt is versteek, sodat gaste die natuur kan geniet, insluitend 'n asemrowende see- en berg-uitsig. Stappers en fietsryers gebruik dikwels die pad en kuspaadjie voor die huis en dit dra tot die rustigheid van die omgewing by. Gaste kan ook die nabygeleë Blouvlagstrand besoek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het onderskeidelik 'n koninggrootte- en koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en word gedeel. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die seefronthuis se deure lei na 'n groot stoep met 'n asemrowende uitsig oor die fynbos en die see. Buite is daar 'n tuin, vuurputbraai, eetarea op die agterstoep en 'n Tickle Tub-houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die tuin en binnehof. Veilige tandemparkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar en daar is ook parkeerplek in die straat. Die huis het 'n alarmstelsel en sekuriteitshortjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Lady Serenity sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Laer Kusweg 30, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 240
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Kusweg 30, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e1a04d835d64d63eaa3182d270dc5d54931cce6cb94ca2716341caa3056a653989b56e2794a534c56439c8649191ea35fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 240 per nag (plek vir 8) 30 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3456137 19.0152517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem