LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ladybrand Heritage House | LekkeSlaap
+51

Ladybrand Heritage House

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Ladybrand Heritage House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Doug L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doug L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully restored building, very friendly owners, great value for money, excellent service.

Highly recommended - an added bonus was being able to have an evening meal.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Thank you for the wonderful review Doug.
It was lovely meeting and getting to know you. Always a pleasure hosting our guests.

Ladybrand Heritage House
Terry M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable experience in an obviously loved and cherished building.

Fantastic hosts, you were made to feel like one of their family and nothing was too much trouble. Beware of the roads in the town, they are in a terrible condition!

Elmee E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die eienaars is baie vriendelik en sal die verblyf beslis aanbeveel. Skoon en baie netjies.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Dankie Elmee.

Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te hê vir 'n paar dae. Kom kuier gou weer.

Ladybrand Heritage House
Charlotte S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid.

Dit was heerlik om na 'n lang dag se ry by so 'n mooi plek tot rus te kom. Die gasvrou en gasheer was vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Kamers is pragtig!

Henk L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagplek.

Netjiese oornagplek. Hartlik verwelkom deur gasvrou en ingelig oor die historie van die geboue.

Daniel H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly, helpful.

Absolutely stunning, modernised century old house. Spotlessly clean. Unique experience. Lovely couple.

Marie D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik baie mooi.

Ons was baie beïndruk met die diens, die eienaars se vriendelikheid en hulle bedagsaamheid. Baie baie mooi ou gebou en regtig baie netjies ingerig. Daar was loadshedding en ons wou nie te laat ry nie. Sonder dat ons gevra het was die eienaars so gaaf om vir ons fles met kookwater vir koffie voor ons deur te laat sommer vroeg die oggend reeds. Kan hulle beslis aanbeveel. Vriendelike diens en warm ontvangs.

Renette D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker positiewe ervaring.

'n Welkome rusplek vir moeë reisigers. Dankie aan Donald en Charné vir jul gasvryheid. Gaan vir seker 'n rede soek om weer daar oor te bly.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Renette. Ons het lekker saam met julle gekuier tydens ontbyt en ons sien voorwaar daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Ladybrand Heritage House
Andrew B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Absolutely fantastic. Another wonderful location.

A privilege to stay in such a historical building. Host and hostess were wonderful and full of interesting facts of the building and surroundings. Every need was cared for and now to find a reason to return.

Henning V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning V
Saam met vriende

Skoon en netjies!

Personeel baie behulpsaam. Beddens nog die beste waarop ons geslaap het by 'n B&B.

Casper D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Vredevol!

Daphne is 'n baie goeie gasvrou en het my vriendelik ontvang (al was ek later as wat ek aangedui het weens padwerke). Ek is gereeld op datum gehou oor beurtkrag en het die kamers ook baie smaakvol en skoon gevind. Ek het heerlik oornag. Ongelukkig nie ontbyt geneem nie.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jou besoek by ons, Casper. Volgende keer moet jy defnitief bietjie langer bly om 'n heerlike warm ontbyt hier te nuttig.

Ladybrand Heritage House
Evert P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Evert P
Gesin met tieners

Gasvry en baie netjies.

Alles was soos wat ons verwag het. Ons gasvrou, Daphne, het uit haar pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

It was a pleasure hosting the three of you.
We hope you are having a wonderful holiday so far and I hope to see you again in the near future.

Ladybrand Heritage House
Odette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons het die ruskans baie geniet.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Odette, ons is baie bly dat julle bietjie kon uitrus hier by ons. Ons hoop om julle hierdie jaar weer vir so 'n blaaskansie te sien.

Ladybrand Heritage House
Pieter B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Enkelreisiger

Wonderlike plek vol geskiedenis en pragtige fasiliteite.

Dit is 'n besonderse plek wat al 99 jaar oud is, vol geskiedenis en stories. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, die plek is baie netjies en ek het al klaar 'n klomp mense vertel van die plek. Ek sal graag weer daar bly.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe woorde Pieter. Ja, die maand is ons gebou 'n volle 100 jaar oud. Hoop ons sien jou gou weer

Ladybrand Heritage House
Monya V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelikste gashere wat regte moeite gedoen het om ons verblyf puik te maak.

Het vriende gemaak en het graag gedeel in die geskiedenis van die gebou.

Jessica A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Besigheidsreis

Nie sommer enige ou plek.

Heritage House is verreweg een van die wonderlikste plekke waar ek gebly het. Nie net is akkommodasie pragtig nie, maar die historiese inhoud is absoluut fantasties. Don en Charne is albei briljante gashere wat nie net goeie diens lewer nie, maar ook 'n puik geselskap. My gunsteling deel van my verblyf is om die vele verhale oor die ontwikkeling van Heritage House en die omliggende dorp te hoor. Die atmosfeer is so gemaklik dat ek voel asof ek huis toe kom wanneer ek terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not just any old place.

Heritage House is by far one of the most wonderful places I have stayed at. Not only is the accommodation exquisite, but the historical content is absolutely fantastic. Don and Charne are both brilliant hosts providing not only good service but also, great company. My favourite part of my stays is hearing the many stories about the development of Heritage House and the surrounding town. The atmosphere is so comfortable, that whenever I return, I feel as if I'm coming home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Hi Jessica.
Thank you for such a lovely positive review. We are missing you guys and hope to see you soon again.

Ladybrand Heritage House
Koos V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Enkelreisiger

Voldoen aan vereistes.

Goeie diens. Het my tegemoet gekom in sekere areas.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Ria. Dit was 'n plesier om jou personeel te huisves en van diens te wees. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te akkommodeer.

Ladybrand Heritage House
Ian M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike perseel met 'n goeie ligging.

Heerlik gebly. Uitstekende kamers en opset. Wonderlike gasvrou, Charne. Perfekte ligging as jy die Saterdag Parkrun wil doen, jy kan daarheen stap. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Super property with great location.

Lovely stay. Excellent rooms and whole set up. Superb host Charne. Perfect location if you want to their for Saturday Parkrun, can walk to start. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Thank you for the positive review Ian. It was a pleasure meeting you. So glad you could enjoy the fresh autumn Parkrun as well.

Ladybrand Heritage House
Gerrie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hierdie is 'n besonderse plek met 'n groot geskiedenis. Die diens en veral ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Gerrie.
Julle moet verseker weer kom kuier. Altyd lekker om iemand van my tuis dorp hier te ontmoet, met die bonus van gemeenskaplike vriende in PE ook daarby.

Ladybrand Heritage House
Michiel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S
Saam met vriende

Pragtige ou gebou en uitmuntende diens.

Van die oomblik wat ons die mooi ou sandsteen gebou gesien het, was ons beïndruk. Ook die kamers en die personeel was van hoogstaande gehalte.

Ladybrand Heritage House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar Michiel. Dit was heerlik om julle en jul vriende te ontmoet. Ons is ook baie bly dat julle jul kuiertjie by ons geniet het.

Ladybrand Heritage House
Jennifer S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small town hospitality.

Family run house near Lesotho, my fiance and I stopped on a road trip through the country. Good value for money accommodation with everything you need. It felt like we were stopping over at a family, lovely hosts. I would recommend.

Wikus C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Iemand wat, soos ons, van ou geboue en kultuur aan sandsteenhoutvloere ou houtdeure, karaktervolle geboue hou, sal beslis Heritage House waardeer. By dit die fantastiese ontvangs unieke kamers asook 'n waarde vir geld ontbyt het ons verblyf nog aangenamer gemaak. Heritage House in dorp tog voel buite dorp gee plaas geboek. Sal met graagte Heritage House aanbeveel. Well done!

Carin J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig, baie mooi.

Fantasties, lekker atmosfeer.

James B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Besigheidsreis

Ongelooflike mooi gastehuis met perfekte ligging.

Baie mooi gastehuis met vriendelike eienaars. Voel soos die huis. Interessante stories om te vertel met heerlike kos wat bedien is.

Caren V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Gesin met tieners

Baie vriendelike eienaars.

Die selfsorg-eenheid was skoon en netjies. Dankie aan Charné vir haar moeite met die ekstra bed in die leefarea sodat my twee tieners nie 'n dubbelbed hoef te gedeel het nie.

Dickey V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dickey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Mooi gastehuis, vriendelike gasvrou, heerlike kos.

Michele V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met klein kinders

Knus, gerieflik en soveel gulhartige gasvryheid.

Ons het vreeslik lekker gekuier en is op die hande gedra! Die eienaars is fantastiese gashere en as ons ooit weer Oos-Vrystaat besoek is hul beslis ons eerste pitstop!

Elmien R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien R
Gesin met klein kinders

Baie aangename ervaring.

Baie lekker gebly, kamers gerieflik en netjies. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Sal Ladybird Heritage House werklik aanbeveel.

Ray M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ray M
Saam met vriende

Klassiek-Histories-landelik-Victoriaanse mileu.

Ruim perseel met landelike agtergrond, in my verbeelding sien ek perderuiters met hul Martini Henries, iets van 'n skoolkoshuis met wye gange en hoë plafonne, ruim eetkamer met tafeldoeke in diamantpatroon georienteer met snoekertafel aangrensend, uitsig vanaf voordeur balkon tref die oog op die groen en landelike voorgrond en Malutibergreeks op agtergrond, braaiplek onder die hoë witstinkhoutboom wat uittroon na die blou hemel, die selfoon bestelling vanaf Ficksburg vir beet- wortelslaai en braaibroodjies vir laatmiddag braai was baie handig van pas asook al die beskikbare eetgerei en braaigereedskap, ligging is goed geleë vanaf provinsiale paaie. Ek het die plek bereik vir die eerste keer soos 'n posduif wat sy vlerkspan uitsprei en pote vorentoe uitstrek voor sy landing op sy hok se dak. Dit was 'n verrassing! Sal definitief weer verblyf wil bekom in die toekoms by Heritage gastehuis.

Mariette V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Uitstekende verblyf in 'n pragtige huis en omgewing.

Die slaapplek was pragtig ingerig. Die kos was uitstekend. Ons is baie gasvry behandel. Ek sal Heritage House vir almal aanbeveel.

Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWitULRCZLdc8SHdv5bIE4rzy4sAK9pOPWSHz0KNiUh7RX4FBpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 1 Collin Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.204083249585 27.459146332741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!