Ladybrand Khaya Farm Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ladybrand Khaya Farm Lodge bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede op 'n berg met lieflike uitsigte oor Maseru en die omliggende area.

Die lodge beskik oor 6 eenhede wat individueel versier is en het slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede het elkeen koninggrootte-beddens of 'n kombinasie van koninggrootte-beddens en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en van die eenhede het 'n stoof. Daar is TV's met OpenView DStv-dekodeerders en WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Let asseblief dat die eienaars op die eiendom woon en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ladybrand Khaya Farm Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za