Lagoon Beach 127 by HMH

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Rika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik lekker. Sal vir enige iemand aanbeveel. Ongelooflike ligging met 'n prentjieweergawe uitsig. Baie goed toegerus. Netjies en mooi dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Gemors en vrot reuke op die strand maak dit onaangenaam. Die woonstel is baie netjies en definitief aan te beveel. Die omgewing is egter baie teleurstellend. Die lagoon ruik na riool. Die gebruikte babadoeke lê die hele strand vol en die rommel en gemors maak dat jy glad nie op die strand wil loop nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 520
R 3 520 R 3 168
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 520
R 3 520 R 3 168
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 520
R 3 520 R 3 168
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lagoon Gate Drive, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818b251289d53e5bec5588f456f1cdc921e5da18cd7082cd783938a9e169535ef2b5723c4b39f289a6cf82d662b9c93015be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 520 nouVanaf R3 168 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Lagoon Gate Drive Sunstays Lagoon Beach Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.891848751572 18.48341079266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang