4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Lagoon Gate Drive, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Beach 127 in Milnerton is die ideale strandwegbreek vir diegene wat 'n romantiese wegbreek of 'n prettige gesinsvakansie soek. Dié moderne selfsorgwoonstel is met gerief en ontspanning in gedagte ontwerp.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers, waarvan een 'n bad, wasbak en 'n toilet het en die ander een 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die eetarea wat dan na die ruim sitarea lei. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetter is in die geval van beurtkrag beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see. Hiér kan gaste hul dag met 'n koppie koffie begin, die asemrowende see-uitsig bewonder, of saans met 'n glas wyn ontspan terwyl die sonsondergang dophou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Lagoon Gate Drive, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Beach 127 by HMH het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Lagoon Gate Drive, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang