Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 202

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Lagoon Beach 202
Netheid
4.1/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Henk J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Baie lekker en ontspannend.

Baie lekker gebly. Dakwaaier was foutief, skuifdeur slot was foutief, voordeurslot was foutief, geen seep in badkamers nie. Bedlampie werk met 2 punt muurprop, maar geen beskikbaar nie.

Annatjie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annatjie C

Aaklig verblyf!

Ek het voordat ek my bespreking gemaak het, gevra of die probleme wat vorige reisigers gehad het, uitgesorteer is. Ek is vir seker dat daar geen probleme is nie. Met ons aankoms, wou die voordeur se slot nie werk nie, en ek het spesifiek daarvoor gevra. Ons het die hele 2 dae met die deur gesukkel, kon dit nie oop of toekry sonder 'n gesukkel nie. Die matrasse is oud en uitgedien, en moes al lankal vervang gewees het. Die hele woonstel kort 'n opgradering, alles is oud en uitgeleef, en die woonstel is alles behalwe netjies en skoon. Ek is baie teleurgesteld, veral omdat ek seker gemaak het, en nog steeds was die probleme nie uitgesorteer soos aan my meegedeel nie.

Yolande V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande V

Vakansie saam met 2 kinders.

Lagoon Beach is nie wat ons verwag het nie. Dis redelik ver weg van al die Kaapse aktiwiteite. Loadshedding was vreeslik erg en ons het ietwat onveilig gevoel om in die gange na die eenheid te loop terwyl dit pikdonder is. Die huis binne moet ook voorsiening maak vir loadshedding, 2 ligte is nie voldoende nie.

Lagoon Beach 202 se terugvoer

Hallo Yolande, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons jou resensie te skryf, ons waardeer al jou terugvoer. Ons weet dat beurtkrag baie erg is, maar ongelukkig buite ons beheer. Ons sal dit egter onder die eiendoms bestuurders se aandag bring en ekstra beligting kry vir beurtkragtye. Ons probeer wel om soveel inligting oor die eiendom sowel as die ligging te verskaf sodat gaste soveel weet as wat hulle nodig het voordat hulle die regte vakansiewoonstel kies. Ons hoop verseker dat jy verder 'n heerlike vakansie gehad het en dat jou gesin die wonderlike dinge wat hierdie eenheid bied, geniet het.

Lagoon Beach 202
Elizabeth P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizabeth P

Great dissapointment.

I confirmed my book-in time as 14h00 on 2 occasions. Book-in time was also 14h00 on booking form. Nobody there to assist me at 14h00. Phoned numerous people and only got keys at 15h15. Room was not prepared and balcony was dirty. White tiles were not cleaned and my feet were dirty and black within 10 minutes of walking around. I had to pay a taxi to fetch people at the airport as I was waiting for the keys and could not go to the airport. No compensation was offered.

Lagoon Beach 202 se terugvoer

Good day Elizabeth,
Thank you for your review. We are sorry to hear about your unpleasant experience. We strive to provide top quality accommodation to our clients, and feedback like yours ensures that we have the information we need to keep improving.
We hope that you will grant us the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
HostAgents

Lagoon Beach 202
Deborah O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah O

Clean, comfortable, safe.

Good location. Albert our host was the best ever.

Lagoon Beach 202 se terugvoer

Hi Deborah, thank you very much for your review and we are glad to hear you had a safe and comfortable stay. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Lagoon Beach 202
Helene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene D

Heerlike ligging en aangename verblyf!

Lagoon Beach 202 is baie goed geleë, netjies en mooi ingerig. Ons sal vir seker weer gaan.

Lagoon Beach 202 se terugvoer

Beste Carlaine,

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n uitstekende resensie aan ons te stuur. Ons waardeer u evaluering.

Vriendelike groete
Lagoon Beach 202

Lagoon Beach 202
Lana K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana K

Baie mooi uitsig, baie goed ingerig, baie veilig.

Ek het dit baie geniet. Dit was baie stil in die gebou, soveel beter as 'n hotel. baie mooi uitsig. Paddocks Shopping Centre is naby met alles wat nodig is.

Leilani K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani K

Baie nice, goeie ligging en ons sal weer kom.

Lieflik, skoon, netjies, waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Hotel 202, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA782f2863c8eb79a447663aaf664f51d14a639f78944442e9e812070eeab4d4bf2e04477bdad88bb7de8ed2ede1513a9a98b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Lagoon Beach Hotel 202 Lagoon Gate Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892231 18.4833947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang