Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Lagoon Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lydia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Gesin met klein kinders

Mal oor die plekkie!

Verblyf is netjies en het alles wat mens nodig het. Restaurant se kos uit die boonste rakke. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Funksioneel, rustig, skoon.

Baie eenvoudige maar goed beplande eenheid. Die bed slaap heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby aan die promenade.

Akkommodasie was naby die Promenade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdalena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike blyplek met goeie geriewe en goeie diens, met genoeg spasie - vir seker!

Die tarief is baie hoog op hierdie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suitable, but could do with an upgrade.

After the past few days of traveling through wide open spaces and staying in awesome, remote lodgings, Lagoon Chalets in Walvis was a reality check. The reception, which attended to about 40 chalets and 12 campsites in the "village" was very impersonal and abrupt in their responses. Something I suppose "you become" with so many demanding customers, although they were not very busy during our stay, so no real excuse. The apartments were shabby and in need of an upgrade, very small with a "semi-equipped" impractical kitchenette where the fridge stood in the sitting room. The sitting room's soft furniture was covered and sealed in plastic which made it unpleasant to sit on and a table if it would fit, would have made it more comfortable when eating. My reason for selecting Lagoon Chalets was their on-site laundry as I reasoned that, after 8 days of traveling we needed to do some laundry. In hindsight, such a pity as most venues could easily have assisted us, and clothes dried so quickly overnight in the dry conditions of Namibia. Walvis, the town, had good tourist attractions, ample shopping facilities and opportunities to have the car washed. This is a venue, and town, that I will not be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Was net 1 nag maar het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need in Walvis Bay.

Clean, well kept accommodation that is central and has everything that you need on site. The laundrette is amazing for travelling longer periods of time. Best to get tokens during office hours though. The only negative is that there are no cleaning goods inside the chalets, so you need your own washing up soap and sponges. We weren't sure if it was removed our just the standard. Overall, excellent and everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfried R
Enkelreisiger

Clean, pragmatic appartment!

The light was not working in the bathroom but was exchanged as soon as I raised it. In fairness, it may have blown after it was checked. In the chalet 4 that I had been upgraded to (thank you), the WiFi was quite weak and patchy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename vakansiewoonplek.

Die restaurant en kroeg was lekker om op die perseel te hê, maar die oop- en toemaak tye moet verleng word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusty N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rusty N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf goed.

WiFi pateties, werk nie regtig tydens verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese week!

Vriendelike personeel, ligging is uitstekend. Ek sal definitief weer daar inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik en sentraal geleë.

Ons het 4 nagte by Lagoon Chalets oorgebly en gevind dat al die basiese benodigdhede daar was, die fasiliteit is elke dag skoongemaak en daar is 'n lekker braaiplekkie. Die see is binne stapafstand en daar is ook 'n lekker restaurant as mense nie lus is vir kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Chalets se terugvoer

Hi Charlotte

Baie dankie!
Hoop om julle weer eendag te sien.

vriendelike groete

Lagoon Chalets
Dr Ulrike Menne N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Ulrike Menne N
Besigheidsreis

Very friendly. Because I arrived late they arranged that I could get the key at security.

Rooms were cleaned every day. What would be nice is a little fridge in the backpacker rooms and a chair.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik. Omdat ek laat gearriveer het kon ek die sleutels by sekuriteit afhaal.

Kamers word daagliks skoongemaak. 'n Yskassie en 'n stoel in die kamer sal wel waardeer word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah E
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Baie vriendelike personeel wat altyd gewillig was om te help. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Enkelreisiger

Skoon, billik en gerieflik.

Die eenheid was klein maar voldoende toegerus vir 'n kort besoek. Netjies en skoon. Slegs 'n mikrogolf in die eenheid waarin ek was, so kookopsies is beperk, maar daar is 'n restaurant op die perseel. Daar is WiFi, maar ek het dit baie stadig en nie juis bruikbaar gevind nie. Ek het heel lekker gebly in die algemeen. Die enigste steurnis was die gaste langsaan wat die hele aand luidrugtig was, maar darem na die tweede versoek 11:30 die aand tot bedaring gekom het — die reëls van die fasiliteit meld egter duidelik dat geen geraas en besoekers na 11:00 nm toegepas word nie, so mens kan nie die fasiliteit daarvoor blameer vir die onbedagsaamheid van hulle kliënte nie. Wees egter net bewus dat eenhede baie naby mekaar is en privaatheid dus beperk is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Gesin met tieners

Excellent location, value for money!

Enjoyed our stay and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 222 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat Wes, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUELuaj1NcRUyTOuFYPTvIiajRkuO8a2axGVTfmm3xRZiFSFnXk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 8th Road West Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.980451288987 14.487217803458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem