- 222 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede in Walvisbaai in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge is naby die gewilde strandmeer geleë.
Akkommodasie by Lagoon Chalets beskik oor 27 chalets en 7 rugsakreisigers-eenhede. Die chalets het elkeen 1, 2 of 3 slaapkamers met toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer, 'n kombuis of kombuisie en 'n leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die rugsakreisigers-eenhede het elkeen 'n enkel- of dubbelbed en toegang tot 'n en suite-badkamer of gedeelde badkamer.
Ontbyt en ander maaltye kan in die eetarea teen 'n ekstra koste bestel word. Die lodge het ook 'n braai-area, gratis WiFi en 'n klein konferensiekamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Lagoon Chalets het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 222 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang