LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Shoreline Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Apartments, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lagoon Shoreline Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou reg op die strand in Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die eenheid geniet, asook 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n spa en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand maklik bereikbaar. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Zintle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Apartments, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Shoreline Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 540
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 540
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Apartments, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA682bf65e1c8f4fcbc38fd034fac968b1e264b22f47ce09e4da7fa96a1e65370834224ca951b3dd7c8da248e775e8cd719f39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.892281 18.482704