Laguna
Kry 50% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laguna-straat 15, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R725 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Laguna is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks op die oewer van die Ifafa-rivier in Ifafa Beach. Die hoofstrand en getypoel is slegs 3 km vanaf die verblyf. Scottburg en Hibberdene is ook net 'n kort rit vanaf die kompleks.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir kinders in die sitarea. Gaste deel die gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en wasmasjien toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n TV met satelliet-kanale. Die stoep het braaigeriewe.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 2 swembaddens vir kinders, 'n geriefswinkel, drankwinkel, kroeg en 'n kunswinkel.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
William Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Laguna-straat 15, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laguna-straat 15, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom