Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 115

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete 115, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 115 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is geskik vir 6 gaste (waarvan 4 volwassenes kan wees) en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al 3 slaapkamers het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring, maar Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, asook 'n uitsig oor die strandmeer. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.

Die kompleks is net 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante. Dit is ook net 'n ent se ry vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 115 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Laguna La Crete 115
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Selveylaan 5, Laguna La Crete 115, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 115 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete 115, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a6c1915ca2a9ae9c92f7786b0dcf1aa3e432659be95aa19d28a4e59d94c93d7fee44a695d991f548ffab0c106f15c56d224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete 115 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836839 30.3935799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem