LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 168 | LekkeSlaap
+7

Laguna La Crete 168

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Laguna La Crete 168 is is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area. Boonop is dit net 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en verskeie restaurante aan die pragtige Suidkus.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed wat 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo het. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof, asook ander toebehore toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir gaste se voertuie, asook 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 168 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Laguna La Crete 168
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 168 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50be00a02bcfe10909f80797c56059dfdbf89e3ac664c908ba6688c72d4558fcab4b1304aa9ee35b7f70fb644955c7180c81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag(plek vir 5) 1 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.836507581795 30.392635063754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!