Laguna La Crete 223
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 223 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en albei kamers deel die badkamer wat 'n stort en 'n bad, wasbak en toilet het. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en 'n slimkaart kan saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie.
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir motors.
Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 223 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang