Beacon Rocks Akkommodasie by Laguna La Crete 74 | LekkeSlaap
+37

Laguna La Crete 74

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laguna La Crete 74 is Laguna la Crete 90 se susters-eiendom en is 'n moderne woonstel met 'n pragtige uitsig oor Uvongo se strand en strandmeer met 'n bekende kloof en waterval. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed. Ander kamergeriewe sluit 2 badkamer in waarvan een 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak het, en die ander een 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ysmasjien.

Die sitarea het 3 sitsakke vir kinders, draagbare staanwaaiers, 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n tweede TV in die derde slaapkamer vir kinders met sy eie DStv. Die groot balkon is van die sitarea of hoofslaapkamer toeganklik en het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gasbraaigeriewe, 'n stoepstel en 2 sonstoele.

Die eenheid het ook beskutte parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek is vir 'n sleepwa beskikbaar. Alle linne en 2 stelle handdoeke vir bad en swem word voorsien. Rook is streng verbode in die woonstel en word slegs op die balkon toegelaat. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en strandmeer en het uitstekende sekuriteit, 'n valhek en 24 uur-sekuriteitswagte wat patrolleer. Daar is 7 gemeenskaplike braai-areas, 'n tennisbaan en 'n swembad. Daar is ook wasgeriewe wat met munte werk. Gaste het toegang tot winkelsentrums, restaurante en flieks. Die Shelley Centre is net 5 km weg en Margate is 3 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 74 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Laguna La Crete 74
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cf7b3ab110e4740594fce5a9bd0bde112b21aef619fac0c05df34f9b909cad3502bf08003849d529018a678c9665f38212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.836101776968 30.392971336842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za