Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 99

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetye is tussen 20:00 en 08:00.
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankoms vir buiteseisoen, en 1 maand vir hoogseisoen via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Dit sal op die 7de en 21ste dag van elke maand afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum terug betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is op weeksdae teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Gaste moet asb. die eenheid in dieselfde toestand los as wat hulle dit gekry het.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R801
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R801
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R801
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202cc33fc167ff1cd48d6793fe4060d20679bdb8f692fc4d3eb4d8b12f1e7cd89713743ae1958d6dfaec968e5a2e478468ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R801 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.836839 30.3935799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem