6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 105 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede aan die Suidkus.
Dié woonstel op die grondvloer is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het plafonwaaiers en is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n bad en of stort, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas met vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste en WiFi. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik, en daar is 24 uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig, en addisionele oop parkeerplekke op die perseel.
Laguna La Crete Unit G is stapafstand vanaf die strand, en 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 209
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 105 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang