Laguna Lacrete 177
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna Lacrete 177 is 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Uvongo en is ideaal vir 'n gesin van 4.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het lugversorging en is oopplan na die kombuis en het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele, asook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik.
Die leefarea lei na 'n stoep met lieflike buitesitplek en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Selveylaan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna Lacrete 177 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom