Lake Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 686 Lake Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Hierdie huis is in 'n pragtige tuin geleë, net 'n kort rit vanaf Wilderness Village, die strand en die rivier. Gaste kan 'n rustige, privaat omgewing geniet terwyl hulle naby plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite bly.
Hierdie bekoorlike huis bied slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het, ideaal vir 2 kinders. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. Die huis het ook 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief.
Die huis beskik oor verskeie buite-eetareas, perfek vir vermaak. Daar is ook 'n ingeboude braai-area onder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 686 Lake Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 686 Lake Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang