+29
Selfsorg in Southbroom

Lake House @ San Lameer

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Lake House @ San Lameer is 'n stylvolle dubbelverdiepingvilla met uitsig oor 'n rustige dam binne die eksklusiewe San Lameer-landgoed in Southbroom. Die omgewing bied 'n rustige toevlugsoord omring deur natuurlike skoonheid en topklas-landgoedgeriewe.

Die villa bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n enkelbed slegs vir kinders, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en ketel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n gemeubileerde balkon met 'n braai en eetarea met uitsig oor die dam.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend 'n spa, restaurant, swembad, supermark, strand, gholf- en mashiebane, tennis- en muurbalbane, rolbalbaan, roeibote, krieketnette en 'n voëlkykdam. Veilige parkering is beskikbaar, en die Mpenjati Natuurreservaat is 5 km weg geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 491

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lake House @ San Lameer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R61 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc93062b58338b0160eac10bfb79fdc5578c49df53a012013580fb6cd273455055ff166d4401e073ba3f776a672f269ef3c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R61 San Lameer Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943507494816 30.297770328928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang