Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Oanob Resort

  • Kapasiteit: 282 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake Oanob Resort is in die skilderagtige streek Rehoboth, 90 km suid vanaf Windhoek, en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige en idilliese wegbreek. Hierdie oord skuil langs die oewer van die Oanob-meer en hier kan gaste die savanne-landskap, verskeie wild en die Switserse-Namibiese-gasvryheid ervaar. Verblyf word in luukse selfsorg-chalets, en suite kamers en kampgeriewe gebied.

Die oord het luukse selfsorg-chalets met 2 of 3 slaapkamers, toegeruste kombuise en privaat stoepe wat 'n uitsig oor die meer en op die berge bied. Verder bied die kamers ook 'n uitsig oor die meer en heuwels. Vir kampeer-entoesiate is daar kampeerplekke met braaigeriewe en krane met drinkbare water, kragtoevoer en badkamergeriewe.

Gaste kan ook 'n verskeidenheid aktwiteite aandurf wat natuurritte, bootritte, voetslaan, kanovaart en waterfietsry insluit. Die oord het 'n swembad wat 'n uitsig oor die meer bied. Na 'n dag van aktiwiteite kan gaste aan die heerlike kookkuns by die oord se à la carte-restaurante smul.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Lake Oanob Resort
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Meriam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lake Oanob Resort, Rehoboth, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Gaste dink Lake Oanob Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 282 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ca995b0d83ce758a24ae4e640de3a6990f27fc5b622c875250f1aaa5dd1ef8a81aba5e0250746d5e24a26437a18114c81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Lake Oanob Resort Rehoboth 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.324351110836 17.017209294308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem